20 O Timoʹteus, bewaar die pand wat aan jou toevertrou is+ en keer jou af van die leë praatjies wat skend wat heilig is en van die teenstrydighede van die sogenaamde “kennis”.+
14 Hou aan om hulle aan hierdie dinge te herinner+ en gelas+ hulle voor God as getuie+ om nie oor woorde te stry nie,+ iets wat hoegenaamd geen nut het nie omdat dit dié wat luister, te gronde rig.