Lukas 5:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Ek het nie gekom om regverdiges tot berou te roep nie, maar sondaars.”+ 2 Korintiërs 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 naamlik dat God deur middel van Christus+ ’n wêreld+ met homself+ versoen het en hulle hulle oortredings nie toegereken het nie,+ en hy het die woord+ van die versoening aan ons toevertrou.+ 1 Johannes 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+
19 naamlik dat God deur middel van Christus+ ’n wêreld+ met homself+ versoen het en hulle hulle oortredings nie toegereken het nie,+ en hy het die woord+ van die versoening aan ons toevertrou.+
2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+