Johannes 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Geen mens het God ooit gesien nie;+ die enigverwekte god+ wat in die boesemposisie+ by die Vader is, dié het hom verklaar.+ Kolossense 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hy is die beeld+ van die onsigbare+ God, die eersgeborene+ van die hele skepping;
18 Geen mens het God ooit gesien nie;+ die enigverwekte god+ wat in die boesemposisie+ by die Vader is, dié het hom verklaar.+