Johannes 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg+ en die waarheid+ en die lewe.+ Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie.+ Handelinge 5:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Hom het God as Hoofbewerker+ en Redder+ tot sy regterhand+ verhef, om aan Israel berou+ en vergifnis van sondes+ te skenk. Hebreërs 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want dit was gepas vir die een ter wille van wie alles is+ en deur wie alles is, deurdat hy baie kinders tot heerlikheid bring,+ om die Hoofbewerker+ van hulle redding deur lyding tot volmaaktheid te bring.+
6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg+ en die waarheid+ en die lewe.+ Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie.+
31 Hom het God as Hoofbewerker+ en Redder+ tot sy regterhand+ verhef, om aan Israel berou+ en vergifnis van sondes+ te skenk.
10 Want dit was gepas vir die een ter wille van wie alles is+ en deur wie alles is, deurdat hy baie kinders tot heerlikheid bring,+ om die Hoofbewerker+ van hulle redding deur lyding tot volmaaktheid te bring.+