Filippense 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 en vervul kan word met regverdige vrugte,+ wat deur Jesus Christus is, tot heerlikheid en lof van God.+ Jakobus 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die saad van die vrug+ van regverdigheid+ word onder vreedsame+ toestande gesaai vir diegene wat vrede maak.+
11 en vervul kan word met regverdige vrugte,+ wat deur Jesus Christus is, tot heerlikheid en lof van God.+
18 En die saad van die vrug+ van regverdigheid+ word onder vreedsame+ toestande gesaai vir diegene wat vrede maak.+