Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Wyk af van wat sleg is en doen wat goed is;+

      Soek vrede en streef dit na.+

  • Romeine 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wees, indien moontlik, sover dit van julle afhang, vreedsaam+ teenoor alle mense.

  • Romeine 14:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Laat ons dan die dinge nastreef wat vrede bevorder+ en die dinge wat vir mekaar opbouend is.+

  • 2 Timoteus 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Vlug dus vir die begeertes wat eie is aan die jeug,+ maar streef na regverdigheid,+ geloof, liefde, vrede,+ saam met dié wat die Here uit ’n rein hart aanroep.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel