Psalm 37:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Wyk af van wat sleg is en doen wat goed is,+En woon so tot onbepaalde tyd.+ Psalm 97:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 O julle wat Jehovah liefhet,+ haat die kwaad.+Hy bewaar die siel van sy lojales;+Uit die hand van die goddeloses verlos hy hulle.+ Spreuke 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie wys word in jou eie oë nie.+ Vrees Jehovah en wyk af van die kwaad.+ Jesaja 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Was julle;+ reinig julle;+ neem die slegtheid van julle handelinge voor my oë weg;+ hou op om kwaad te doen.+ Amos 5:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Haat wat sleg is, en wees lief vir wat goed is,+ en gee geregtigheid ’n plek in die poort.+ Miskien sal Jehovah, die God van die leërs, aan die oorblywendes van Josef+ guns betoon.’+ Romeine 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat julle liefde+ sonder huigelary wees.+ Verafsku wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.+
10 O julle wat Jehovah liefhet,+ haat die kwaad.+Hy bewaar die siel van sy lojales;+Uit die hand van die goddeloses verlos hy hulle.+
16 Was julle;+ reinig julle;+ neem die slegtheid van julle handelinge voor my oë weg;+ hou op om kwaad te doen.+
15 Haat wat sleg is, en wees lief vir wat goed is,+ en gee geregtigheid ’n plek in die poort.+ Miskien sal Jehovah, die God van die leërs, aan die oorblywendes van Josef+ guns betoon.’+