Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 40:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Ek het daarin behae geskep, o my God, om u wil te doen,+

      En u wet is in my ingewande.+

  • Psalm 143:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Leer my om u wil te doen,+

      Want u is my God.+

      U gees is goed;+

      Mag dit my in die land van regskapenheid lei.+

  • Johannes 4:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Jesus het vir hulle gesê: “My voedsel+ is om die wil+ te doen van hom wat my gestuur het en om sy werk te volbring.+

  • Handelinge 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 maar afskeid geneem+ en vir hulle gesê: “As Jehovah wil,+ sal ek weer na julle toe terugkeer.” En hy het van Eʹfese uitgevaar

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel