Johannes 15:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader vir julle sal stuur,+ die gees van die waarheid, wat van die Vader uitgaan, sal daardie een aangaande my getuig;+ Handelinge 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en hulle is almal met heilige gees vervul+ en het in ander tale begin praat,+ net soos die gees aan hulle gegee het om te spreek.
26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader vir julle sal stuur,+ die gees van die waarheid, wat van die Vader uitgaan, sal daardie een aangaande my getuig;+
4 en hulle is almal met heilige gees vervul+ en het in ander tale begin praat,+ net soos die gees aan hulle gegee het om te spreek.