Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 15:58
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 58 Daarom, my geliefde broers, word standvastig,+ onbeweeglik, terwyl julle altyd baie het om in die werk van die Here te doen,+ in die wete dat julle arbeid in verband met die Here nie tevergeefs is+ nie.

  • 2 Korintiërs 13:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Laastens, broers, hou aan om julle te verheug, om julle te laat reghelp, om julle te laat vertroos,+ om eenders te dink,+ om vreedsaam te lewe;+ en die God van liefde en van vrede+ sal met julle wees.

  • Filippense 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 dat julle seker kan maak van die belangriker dinge,+ sodat julle onberispelik+ kan wees en ander nie laat struikel nie,+ tot op die dag van Christus,

  • 1 Tessalonisense 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 sodat hy julle harte standvastig kan maak, onberispelik+ in heiligheid voor ons God en Vader by die teenwoordigheid+ van ons Here Jesus met al sy heiliges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel