Psalm 119:105 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 105 U woord is ’n lamp vir my voet+En ’n lig vir my pad.+ Johannes 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die ware lig+ wat vir elke soort mens+ lig gee,+ het op die punt gestaan om in die wêreld in te kom. Johannes 5:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Dié man was ’n lamp wat gebrand en geskyn het, en julle was ’n kort tydjie bereid om julle grootliks in sy lig te verbly.+
9 Die ware lig+ wat vir elke soort mens+ lig gee,+ het op die punt gestaan om in die wêreld in te kom.
35 Dié man was ’n lamp wat gebrand en geskyn het, en julle was ’n kort tydjie bereid om julle grootliks in sy lig te verbly.+