Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+

      Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+

      Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+

  • Psalm 43:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Stuur u lig en u waarheid uit.+

      Laat dié my lei.+

      Laat dié my bring na u heilige berg en na u grootse tabernakel.+

  • Spreuke 6:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want die gebod is ’n lamp+ en die wet is ’n lig,+ en die teregwysings van dissipline is die weg van die lewe,+

  • Jesaja 51:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Skenk aandag aan my, o my volk; en luister na my, o my volksgroep.+ Want ’n wet sal van my uitgaan,+ en my regterlike beslissing sal ek laat rus as ’n lig vir die volke.+

  • Romeine 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want alles wat tevore geskryf is, is tot ons onderrigting+ geskryf,+ sodat ons deur ons volharding+ en deur die vertroosting+ van die Skrif hoop kan hê.+

  • 2 Timoteus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer+ en is nuttig om te onderrig,+ om tereg te wys,+ om dinge reg te stel,+ om in regverdigheid te dissiplineer,+

  • 2 Petrus 1:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Gevolglik is die profetiese woord+ vir ons vaster gemaak;+ en julle doen goed deur aandag daaraan te skenk soos aan ’n lamp+ wat in ’n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en ’n dagster+ opgaan, in julle harte.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel