Johannes 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Heilig+ hulle deur middel van die waarheid; u woord+ is die waarheid.+ Romeine 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Mag dit nooit gebeur nie! Maar laat God waaragtig bevind word,+ al word elke mens ’n leuenaar bevind,+ net soos daar geskrywe staan: “Sodat u regverdig kan wees in u woorde en kan wen wanneer u geoordeel word.”+
4 Mag dit nooit gebeur nie! Maar laat God waaragtig bevind word,+ al word elke mens ’n leuenaar bevind,+ net soos daar geskrywe staan: “Sodat u regverdig kan wees in u woorde en kan wen wanneer u geoordeel word.”+