16 “Want God het die wêreld so liefgehad+ dat hy sy enigverwekte Seun gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen,+ nie vernietig sal word nie+ maar die ewige lewe kan hê.+
32 Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie,+ maar hom vir ons almal oorgelewer het,+ waarom sal hy ons dan nie ook saam met hom alle ander dinge goedgunstig gee nie?+