Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 10:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die begeerte van die sagmoediges sal u beslis hoor,+ o Jehovah.

      U sal hulle hart voorberei.+

      U sal aandag skenk met u oor,+

  • Psalm 34:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Die oë van Jehovah is op die regverdiges,+

      En sy ore is tot hulle hulpgeroep.+

  • Matteus 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Want elkeen wat vra, ontvang,+ en elkeen wat soek, vind, en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.

  • 1 Petrus 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want die oë+ van Jehovah is op die regverdiges, en sy ore is tot hulle smeking;+ maar die aangesig van Jehovah is teen dié wat slegte dinge doen.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel