30 En dan sal die teken van die Seun van die mens+ in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde hulleself in weeklag slaan,+ en hulle sal die Seun van die mens met krag en groot heerlikheid op die wolke van die hemel sien kom.+
10 Want ons moet almal voor die regterstoel van die Christus openbaar gemaak word,+ sodat elkeen kan kry wat hom toekom vir die dinge wat hy deur die liggaam gedoen het, ooreenkomstig die dinge wat hy beoefen het, hetsy dit goed of veragtelik is.+
10 om aan die voleinding van die vasgestelde tye+ ’n administrasie+ te hê, naamlik om alles weer byeen te bring+ in die Christus,+ die dinge in die hemele+ en die dinge op die aarde.+ Ja, in hom,
16 want die Here self sal uit die hemel neerdaal+ met ’n gebiedende roep, met ’n aartsengel+ se stem en met God se trompet,+ en dié wat dood is in eenheid met Christus, sal eerste opstaan.+