Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 13:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hy oefen dwang op almal uit,+ klein en groot, en die rykes en die armes, en die vryes en die slawe, dat hulle ’n merk op hulle regterhand of op hulle voorkop gegee moet word,+

  • Openbaring 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En die eerste+ het weggegaan en sy bak op die aarde uitgegooi.+ En ’n skadelike en kwaadaardige sweer+ het aan die mense gekom wat die merk van die wilde dier gehad+ en wat sy beeld aanbid het.+

  • Openbaring 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek het trone gesien,+ en daar was dié wat daarop gaan sit het, en hulle is mag gegee om te oordeel.+ Ja, ek het die siele gesien van dié wat met die byl tereggestel is weens die getuienis wat hulle van Jesus afgelê het en omdat hulle oor God gepraat het, en dié wat nie die wilde dier+ of sy beeld aanbid het nie+ en wat nie die merk op hulle voorkop en op hulle hand ontvang het nie.+ En hulle het lewend geword en duisend jaar lank saam met die Christus as konings geheers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel