Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 2:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Maar jy mag nie eet van die boom van die kennis van wat goed en wat sleg is nie, want die dag as jy daarvan eet, sal jy beslis sterf.”+

  • Genesis 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Met sweet en harde werk sal jy brood* eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+

  • Romeine 6:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Want die betaling vir sonde is die dood,+ maar die gawe wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+

  • 1 Korintiërs 15:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Want net soos almal in Adam sterf,+ só sal almal ook in die Christus lewend gemaak word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel