Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Met sweet en harde werk sal jy brood* eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+

  • Psalm 146:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Sy gees* gaan uit, hy keer terug na die grond.+

      Op daardie dag kom sy gedagtes tot ’n einde.+

  • Prediker 9:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Want die lewendes weet dat hulle sal sterf,+ maar die dooies weet absoluut niks nie.+ En hulle het ook nie meer ’n beloning* nie, want hulle word heeltemal vergeet.*+

  • Prediker 9:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Doen alles wat jou hand vind om te doen met al jou mag, want daar is geen werk of beplanning of kennis of wysheid in die Graf,*+ waarheen jy gaan nie.

  • Esegiël 18:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Kyk! Al die siele* behoort aan my. Die siel van die pa sowel as die siel van die seun behoort aan my. Die siel* wat sondig, sal sterf.

  • Romeine 5:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Sonde het dus deur een mens in die wêreld ingekom en die dood deur die sonde,+ en die dood het so na alle mense versprei omdat hulle almal gesondig het.+

  • 1 Korintiërs 15:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Want net soos almal in Adam sterf,+ só sal almal ook in die Christus lewend gemaak word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel