20 wat voorheen ongehoorsaam was toe God geduldig* in Noag se dag gewag het+ terwyl die ark gebou is,+ waarin ’n paar mense, naamlik agt siele,* veilig deur die water gebring is.+
5 Hy het ook nie die wêreld van lank gelede gespaar nie,+ maar hy het Noag, ’n prediker van regverdigheid,+ saam met sewe ander veilig bewaar+ toe hy ’n vloed oor ’n wêreld van goddelose mense gebring het.+