Genesis 15:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkeer,+ want die tyd het nog nie gekom vir die Amoriete om vir hulle sondes gestraf te word nie.”+ Deuteronomium 3:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Ons het in daardie tyd die land afgevat van die twee Amoritiese konings+ wat in die Jordaanstreek was, van die Arnon-vallei* af tot by die berg Hermon+
16 Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkeer,+ want die tyd het nog nie gekom vir die Amoriete om vir hulle sondes gestraf te word nie.”+
8 “Ons het in daardie tyd die land afgevat van die twee Amoritiese konings+ wat in die Jordaanstreek was, van die Arnon-vallei* af tot by die berg Hermon+