Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 28:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Isak het Jakob dus geroep en hom geseën en hom beveel: “Jy mag nie ’n vrou uit die dogters van Kanaän neem nie.+

  • Deuteronomium 7:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “Wanneer Jehovah julle God julle in die land inbring waarheen julle op pad is en wat julle in besit sal neem,+ sal hy groot nasies voor julle uit verdryf:+ die Hetiete, die Girgasiete, die Amoriete,+ die Kanaäniete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ sewe nasies wat groter en magtiger is as julle.+

  • Deuteronomium 7:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Julle mag nie met hulle trou nie.* Moenie julle dogters aan hulle seuns gee of hulle dogters vir julle seuns neem nie.+

  • 2 Korintiërs 6:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Moenie onder ’n ongelyke juk kom saam* met ongelowiges nie.+ Want wat het regverdigheid te doen met wetteloosheid?+ Of wat het lig in gemeen met duisternis?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel