Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 2:44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 “In die dae van daardie konings sal die God van die hemel ’n koninkryk oprig+ wat nooit vernietig sal word nie.+ En hierdie koninkryk sal nie aan ’n ander volk oorgedra word nie.+ Dit sal al daardie koninkryke vernietig en ’n einde aan hulle maak,+ en dit alleen sal vir ewig bestaan.+

  • Daniël 7:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 “Terwyl ek na die visioene van die nag gekyk het, het ek gesien dat iemand soos ’n seun van die mens+ met die wolke van die hemel kom. Hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hy is tot voor Hom gebring. 14 En aan hom is heerskappy,+ eer+ en ’n koninkryk gegee, sodat al die volke, nasies en taalgroepe hom sal dien.+ Sy heerskappy is ’n ewige heerskappy wat nie tot ’n einde sal kom nie, en sy koninkryk sal nie vernietig word nie.+

  • Matteus 6:9-13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Julle moet dan só bid:+

      “‘Ons Vader in die hemel, laat u naam+ geheilig word.+ 10 Laat u Koninkryk+ kom. Laat u wil+ plaasvind* op die aarde,+ net soos in die hemel. 11 Gee ons vandag ons brood vir hierdie dag,+ 12 en vergewe ons ons sondes,* soos ons ook die mense vergewe het wat teen ons gesondig het.*+ 13 En moet ons nie in versoeking bring nie,+ maar verlos* ons van die Duiwel.’*+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel