Eksodus 15:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Die volk het toe teen Moses begin kla+ en gevra: “Wat moet ons drink?” 1 Korintiërs 10:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En hierdie dinge het voorbeelde vir ons geword, sodat ons nie skadelike dinge moet begeer net soos hulle dit begeer het nie.+ 1 Korintiërs 10:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Moet ook nie mense wees wat kla, net soos party van hulle gekla het+ en toe deur die vernietiger doodgemaak is nie.+
6 En hierdie dinge het voorbeelde vir ons geword, sodat ons nie skadelike dinge moet begeer net soos hulle dit begeer het nie.+
10 Moet ook nie mense wees wat kla, net soos party van hulle gekla het+ en toe deur die vernietiger doodgemaak is nie.+