Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 6:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Die priester moet vir hom versoening doen voor Jehovah, en hy sal vergewe word vir enigiets wat hy gedoen het waardeur hy skuldig geword het.”+

  • 1 Johannes 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Maar as ons in die lig lewe soos hy in die lig is, dan is ons verenig met mekaar, en die bloed van Jesus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.+

  • 1 Johannes 2:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde pleeg nie. Maar as iemand wel ’n sonde pleeg, het ons ’n helper* by die Vader, naamlik Jesus Christus,+ wat regverdig is.+ 2 En hy is ’n versoeningsoffer vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons sondes nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel