23 So het Josua beheer verkry oor die hele land, net soos Jehovah Moses belowe het,+ en toe het Josua vir elke stam van Israel die deel van die land gegee wat hulle as ’n erfdeel moes kry.+ En die land het vrede gehad, en daar was nie oorlog nie.+
18Toe het die hele gemeenskap van Israel in Silo+ bymekaargekom, en hulle het die tent van samekoms daar opgerig,+ want die land was nou voor hulle onderwerp.+