Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 8:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het die Moabiete+ verslaan en hulle in ’n ry op die grond laat lê. Hy het die ry met ’n tou gemeet om twee-derdes van hulle dood te maak en ’n derde van hulle te laat lewe.+ En die Moabiete het Dawid se knegte geword en het skatting* betaal.+

  • 1 Kronieke 18:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het hy Moab verslaan,+ en die Moabiete het Dawid se knegte geword en het skatting* betaal.+

  • Psalm 108:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Moab is my wasbak.+

      Op Edom sal ek my sandaal gooi.+

      Ek sal van vreugde uitroep weens die oorwinning oor Filisteʹa.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel