Eksodus 23:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Die vrouens in julle land sal nie miskrame hê of onvrugbaar wees nie,+ en ek sal julle ’n lang lewe gee. Deuteronomium 28:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Jehovah sal vir julle ’n oorvloed kinders en baie vee en vrugbare grond gee+ in die land wat Jehovah aan julle voorvaders met ’n eed belowe het om aan julle te gee.+ Psalm 127:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Kyk! Seuns* is ’n erfdeel van Jehovah,+en die vrug van die baarmoeder is ’n beloning.+
26 Die vrouens in julle land sal nie miskrame hê of onvrugbaar wees nie,+ en ek sal julle ’n lang lewe gee.
11 “Jehovah sal vir julle ’n oorvloed kinders en baie vee en vrugbare grond gee+ in die land wat Jehovah aan julle voorvaders met ’n eed belowe het om aan julle te gee.+