Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 3:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 want Jehovah dissiplineer dié wat hy liefhet,+

      net soos ’n pa ’n geliefde seun dissiplineer.+

  • 1 Korintiërs 11:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Wanneer ons egter geoordeel word, word ons deur Jehovah* gedissiplineer,+ sodat ons nie saam met die wêreld veroordeel sal word nie.+

  • Hebreërs 12:5-7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 En julle het die aansporing wat tot julle as seuns gerig is, heeltemal vergeet: “My seun, moenie neersien op die dissipline wat van Jehovah* kom nie, en moet ook nie moed opgee wanneer jy deur hom reggehelp word nie, 6 want Jehovah* dissiplineer dié wat hy liefhet. Ja, hy straf* elkeen wat hy as ’n seun aanneem.”+

      7 Wat julle verduur, is deel van julle dissipline.* God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun word nie deur sy pa gedissiplineer nie?+

  • Openbaring 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 “‘Almal vir wie ek lief is, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel