Genesis 15:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Daarna het Jehovah in ’n visioen vir Abram gesê: “Moenie bang wees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+ Genesis 15:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Toe het God vir Abram gesê om buitentoe te gaan, en hy het vir hom gesê: “Kyk asseblief op na die hemel en tel die sterre, as jy kan.” Toe het hy vir hom gesê: “So sal jou nageslag* word.”+
15 Daarna het Jehovah in ’n visioen vir Abram gesê: “Moenie bang wees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+
5 Toe het God vir Abram gesê om buitentoe te gaan, en hy het vir hom gesê: “Kyk asseblief op na die hemel en tel die sterre, as jy kan.” Toe het hy vir hom gesê: “So sal jou nageslag* word.”+