Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Sê vir hulle: ‘“So waar as wat ek lewe,” sê Jehovah, “ek sal aan julle doen presies wat ek julle hoor sê het!+

  • Numeri 14:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 “‘“Ek, Jehovah, het gepraat. Dit is wat ek aan hierdie slegte volk gaan doen, aan almal wat teen my bymekaargekom het: In hierdie wildernis sal hulle aan hulle einde kom, en hier sal hulle sterf.+

  • Numeri 32:10-12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Jehovah het op daardie dag woedend geword, en hy het gesweer:+ 11 ‘Die manne van 20 jaar en ouer wat uit Egipte getrek het, sal nie die land sien+ wat ek aan Abraham, Isak en Jakob met ’n eed belowe het nie,+ want hulle het my nie heelhartig gevolg nie – 12 behalwe Kaleb,+ die seun van Jefunʹne, die Kenissiet, en Josua,+ die seun van Nun, want hulle het Jehovah heelhartig gevolg.’+

  • Deuteronomium 2:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Vandat ons van Kaʹdes-Barneʹa af weg is totdat ons deur die Sered-vallei* getrek het, het 38 jaar verbygegaan. Teen daardie tyd was daar niemand in die kamp oor van die hele geslag manne wat oud genoeg was om te veg nie. Hulle het almal gesterf, net soos Jehovah vir hulle gesweer het.+

  • Psalm 95:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Ek het dus in my woede gesweer:

      “Hulle sal nie in my rus ingaan nie.”+

  • Hebreërs 3:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Ek het dus in my woede gesweer: ‘Hulle sal nie in my rus ingaan nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel