28“Jy moet jou broer Aäron, sowel as sy seuns, uit die Israeliete laat roep, sodat hy my as priester kan dien+ – Aäron,+ sowel as Nadab en Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar,+ die seuns van Aäron.+
8 “Toe het Jehovah die stam van Levi+ afgesonder om die ark van Jehovah se verbond+ te dra, om voor Jehovah te dien en om in sy naam te seën,+ soos hulle tot vandag nog doen.