Numeri 30:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 As ’n man ’n gelofte aan Jehovah maak+ of ’n eed sweer+ waardeur hy ’n gelofte van onthouding maak, mag hy sy woord nie verbreek nie.+ Hy moet alles doen wat hy belowe het.+ Deuteronomium 6:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Julle moet Jehovah julle God vrees.+ Julle moet hom dien,+ en julle moet by sy naam sweer.+
2 As ’n man ’n gelofte aan Jehovah maak+ of ’n eed sweer+ waardeur hy ’n gelofte van onthouding maak, mag hy sy woord nie verbreek nie.+ Hy moet alles doen wat hy belowe het.+