Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 21:33, 34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Daarna het hulle met die pad van Basan gegaan. En Og,+ die koning van Basan, het met sy hele leërmag uitgekom om by Edreʹï+ teen hulle te veg. 34 Jehovah het vir Moses gesê: “Moenie vir hom bang wees nie,+ want ek sal hom en sy hele volk en sy land in julle hand gee,+ en julle moet met hom doen net soos julle gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.”+

  • Deuteronomium 3:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Toe het Jehovah ons God koning Og van Basan en sy hele volk ook in ons hand gegee, en ons het hulle verslaan. Daar was nie ’n enkele oorlewende nie.

  • Josua 9:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Hulle het toe vir hom gesê: “U knegte het uit ’n baie ver land gekom,+ uit respek vir die naam van Jehovah u God, want ons het gehoor van sy roem en van alles wat hy in Egipte gedoen het+ 10 en van alles wat hy aan die twee konings van die Amoriete gedoen het wat aan die ander kant* van die Jordaanrivier was, naamlik koning Sihon+ van Hesbon en koning Og+ van Basan, wat in Asʹtarot was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel