Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Ek sal ’n gevoel van hopeloosheid* voor julle uitstuur,+ en dit sal die Hewiete, die Kanaäniete en die Hetiete voor julle uit verdryf.+

  • Eksodus 34:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 “Skenk aandag aan wat ek julle vandag beveel.+ Kyk, ek verdryf die Amoriete, die Kanaäniete, die Hetiete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete voor julle uit.+

  • Numeri 33:53
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 53 En julle sal die land in besit neem en daarin woon, want ek sal die land beslis as ’n besitting aan julle gee.+

  • Deuteronomium 9:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Dit is nie weens julle regverdigheid of weens die opregtheid van julle hart dat julle ingaan om hulle land in besit te neem nie. Dit is eerder weens die goddeloosheid van hierdie nasies dat Jehovah julle God hulle voor julle uit verdryf+ en om die belofte na te kom wat Jehovah aan julle voorvaders, Abraham,+ Isak+ en Jakob,+ gemaak het.

  • Deuteronomium 18:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Want enigiemand wat hierdie dinge doen, is afskuwelik vir Jehovah, en weens hierdie afskuwelike gebruike verdryf Jehovah julle God hulle voor julle uit.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel