Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 13:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Toe het Samuel vir Saul gesê: “Dit was baie dom van jou. Jy het nie die gebod gehoorsaam wat Jehovah jou God jou gegee het nie.+ As jy gehoorsaam was, sou Jehovah jou koninkryk vir ewig stewig oor Israel bevestig het. 14 Maar nou gaan jou koninkryk nie bly bestaan nie.+ Jehovah sal vir hom ’n man na sy hart+ vind, en Jehovah sal hom as ’n leier oor sy volk aanstel,+ want jy was nie gehoorsaam aan Jehovah se bevel nie.”+

  • 1 Samuel 23:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Hy het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, want my pa, Saul, sal jou nie vind nie. Jy sal koning oor Israel wees,+ en ek sal tweede onder jou wees, en my pa weet dit ook.”+

  • 2 Samuel 6:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Dawid het toe vir Migal gesê: “Ek het die geleentheid voor Jehovah gevier, wat my bo jou pa en sy hele huisgesin gekies het en wat my as leier oor Jehovah se volk, Israel, aangestel het.+ Daarom sal ek die geleentheid voor Jehovah vier,

  • 2 Samuel 7:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Sê vir my kneg Dawid: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Ek het jou uit die weiveld geneem, waar jy skape opgepas het,+ om ’n leier oor my volk Israel te word.+

  • Psalm 89:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Ek het my kneg Dawid gevind.+

      Met my heilige olie het ek hom gesalf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel