Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “‘Maar as julle nie na my luister en al hierdie gebooie uitvoer nie,+

  • Levitikus 26:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Ek sal julle verwerp, en julle sal deur julle vyande verslaan word.+ Julle sal vertrap word deur dié wat julle haat,+ en julle sal vlug sonder dat enigiemand julle agternasit.+

  • Josua 7:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Verskoon my, o Jehovah, maar wat kan ek sê noudat Israel gevlug het* vir sy vyande?

  • Josua 7:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Israel het gesondig. Hulle het die verbond verbreek+ wat ek hulle beveel het om te hou. Hulle het van die goed gevat wat vernietig moes word.+ Hulle het dit gesteel+ en dit in die geheim by hulle eie besittings gesit.+

  • 2 Konings 17:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+

      7 Dit het gebeur omdat die Israeliete gesondig het teen Jehovah hulle God, wat hulle uit Egipte uitgelei het en wat hulle uit die greep van Farao, die koning van Egipte,+ bevry het. Hulle het ander gode aanbid,*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel