-
1 Konings 16:31, 32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
31 Asof dit nie erg genoeg was dat hy dieselfde sondes gepleeg het as Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, nie, het hy ook Iseʹbel,+ die dogter van Etʹbaäl, die koning van die Sidoniërs,+ as vrou geneem en Baäl begin dien+ en voor hom neergebuig. 32 Hy het ook vir Baäl ’n altaar opgerig in die tempel* van Baäl+ wat hy in Samariʹa gebou het.
-