Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 24:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Hulle het opgehou om na die huis van Jehovah, die God van hulle voorvaders, te gaan. En hulle het die heilige pale* en die afgode begin dien. As gevolg van hulle sonde het God kwaad geword vir* Juda en Jerusalem. 19 Jehovah het aangehou om profete na hulle toe te stuur om hulle na hom te laat terugkeer. En die profete het hulle bly waarsku, maar hulle wou nie luister nie.+

  • 2 Kronieke 36:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Jehovah, die God van hulle voorvaders, het hulle keer op keer deur middel van sy boodskappers gewaarsku, want hy het jammer gevoel vir sy volk en sy tempel.* 16 Maar hulle het die boodskappers van die ware God bly spot,+ en hulle het sy woorde geïgnoreer+ en sy profete uitgelag,+ totdat Jehovah vir sy volk woedend geword het+ en daar geen hoop was dat hulle genees kon word nie.

  • Jeremia 25:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En Jehovah het keer op keer* al sy knegte, die profete, na julle toe gestuur, maar julle het nie geluister of aandag geskenk nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel