30Hiskiʹa het ’n boodskap aan die hele Israel+ en Juda gestuur – hy het selfs briewe aan Eʹfraim en Manasʹse+ geskryf – om te sê dat hulle na die huis van Jehovah in Jerusalem moet gaan om die Pasga vir Jehovah, die God van Israel, te hou.+
10 En die boodskappers* het van stad tot stad deur die hele land van Eʹfraim en Manasʹse gegaan,+ selfs tot by Seʹbulon, maar die volk het hulle gespot en hulle uitgelag.+