Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Julle moet eerder na die plek gaan wat Jehovah julle God vir sy naam en as sy woonplek onder al julle stamme uitkies, en julle moet hom daar aanbid.*+ 6 Dit is waar julle julle brandoffers,+ julle offerandes, julle tiendes,+ die bydrae van julle hand,+ julle gelofte-offers, julle vrywillige offers+ en die eersgeborenes van julle beeste en kleinvee moet bring.+

  • 2 Samuel 24:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Toe het Gad op daardie dag na Dawid toe gegaan en vir hom gesê: “Gaan na die dorsvloer van Arauʹna, die Jebusiet,+ en rig daar vir Jehovah ’n altaar op.”

  • 2 Kronieke 3:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Salomo het toe die huis van Jehovah begin bou+ in Jerusalem op die berg Moriʹa,+ waar Jehovah aan sy pa, Dawid, verskyn het.+ Dit was die plek wat Dawid gereedgemaak het op die dorsvloer van Ornan,+ die Jebusiet.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel