Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Jy mag nie voor hulle neerbuig of verlok word om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis,+ wat straf vir die oortreding van vaders oor kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag van dié wat my haat,

  • 1 Konings 9:6-9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Maar as jy en jou seuns ophou om my te volg en nie my gebooie en my wetsbepalings gehoorsaam wat ek aan julle gegee het nie en as julle ander gode gaan dien en voor hulle neerbuig,+ 7 dan sal ek Israel verdryf uit die land wat ek aan hulle gegee het,+ en ek sal die huis verwerp+ wat ek vir my naam geheilig het, en Israel sal iets word waarop al die volke neersien* en waarmee hulle spot.+ 8 En hierdie huis sal verwoes word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal verbaas wees en sal fluit en vra: ‘Hoekom het Jehovah dit aan hierdie land en hierdie huis gedoen?’+ 9 Dan sal hulle sê: ‘Dit is omdat hulle Jehovah hulle God verlaat het, wat hulle voorvaders uit Egipte uitgelei het, en omdat hulle ander gode gekies en voor hulle neergebuig en hulle gedien het. Dit is hoekom Jehovah al hierdie rampspoed oor hulle gebring het.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel