Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 11:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Toe het Jojaʹda ’n verbond gemaak tussen Jehovah en die koning en die volk.+ Hulle het belowe dat hulle sal voortgaan om die volk van Jehovah te wees. Hy het ook ’n verbond gemaak tussen die koning en die volk.+ 18 Daarna het die hele volk* na die tempel van Baäl gegaan en sy altare afgebreek,+ sy beelde heeltemal stukkend geslaan+ en Mattan, die priester van Baäl, voor die altare doodgemaak.+

      Toe het die priester opsieners oor die huis van Jehovah aangestel.+

  • 2 Kronieke 34:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Josiʹa+ was agt jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 31 jaar lank in Jerusalem regeer.+

  • 2 Kronieke 34:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Die koning het op sy plek gestaan en ’n verbond met Jehovah gemaak.*+ Hy het belowe om Jehovah te volg en sy gebooie, sy herinneringe en sy wetsvoorskrifte met sy hele hart en met sy hele siel*+ te gehoorsaam deur die woorde van die verbond wat in die boek geskryf is,+ uit te voer.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel