22 En Juda het gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah.+ En deur die sondes wat hulle gepleeg het, het hulle hom meer uitgetart as hulle voorvaders.+23 Hulle het ook aangehou om vir hulle offerhoogtes, heilige pilare en heilige pale*+ te bou op elke hoë heuwel+ en onder elke groot boom.+
35 Maar die offerhoogtes is nie verwyder nie, en die volk het nog steeds op die offerhoogtes offerandes geoffer en offerrook laat opgaan.+ Dit was Jotam wat die boonste poort van die huis van Jehovah gebou het.+
3 Hy het die offerhoogtes herbou wat sy pa, Hiskiʹa, afgebreek het,+ en hy het altare vir die Baäls opgerig en heilige pale* gemaak. En hy het die hele leërmag van die hemel aanbid en hulle gedien.+