Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 6:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 En die ouermanne van die Jode het aangehou bou en het vordering gemaak+ omdat hulle aangespoor is deur die profesieë van die profeet Haggai+ en Sagaria,+ die kleinseun van Iddo. Hulle het die gebou voltooi op bevel van die God van Israel+ en op bevel van Kores+ en Darius+ en koning Artasasʹta+ van Persië.

  • Nehemia 2:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 In die maand Nisan,* in die 20ste jaar+ van koning Artasasʹta,+ is wyn voor hom neergesit, en ek het soos gewoonlik die wyn geneem en dit vir die koning gegee.+ Maar ek was nog nooit tevore hartseer in sy teenwoordigheid nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel