6 Moet oor niks bekommerd wees nie,+ maar vra God in elke situasie om julle te help deur tot hom te bid, hom te smeek en hom te dank.+ 7 Dan sal die vrede+ van God, wat alle denke oortref, julle harte+ en julle verstande beskerm deur middel van Christus Jesus.