Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 16:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Op daardie dag sal julle my nie ’n enkele vraag vra nie. Ek verseker julle: As julle die Vader enigiets vra,+ sal hy dit vir julle in my naam gee.+

  • Romeine 12:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Wees bly oor die hoop wat julle het. Volhard wanneer julle moeilike tye deurmaak.+ Hou vol met gebed.+

  • 1 Petrus 5:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Onderwerp julle nederig aan die magtige hand van God, sodat hy julle op die regte tyd kan verheerlik.+ 7 Gee al julle bekommernisse oor aan God,+ want hy gee om vir julle.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel