Matteus 6:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 “Hou dan aan om eers die Koninkryk en sy regverdigheid te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+ Filippense 4:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Moet oor niks bekommerd wees nie,+ maar vra God in elke situasie om julle te help deur tot hom te bid, hom te smeek en hom te dank.+ 1 Petrus 5:6, 7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Onderwerp julle nederig aan die magtige hand van God, sodat hy julle op die regte tyd kan verheerlik.+ 7 Gee al julle bekommernisse oor aan God,+ want hy gee om vir julle.*+
33 “Hou dan aan om eers die Koninkryk en sy regverdigheid te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+
6 Moet oor niks bekommerd wees nie,+ maar vra God in elke situasie om julle te help deur tot hom te bid, hom te smeek en hom te dank.+
6 Onderwerp julle nederig aan die magtige hand van God, sodat hy julle op die regte tyd kan verheerlik.+ 7 Gee al julle bekommernisse oor aan God,+ want hy gee om vir julle.*+