Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:46
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 46 Vandag sal Jehovah jou in my hand gee,+ en ek sal jou doodmaak en jou kop afkap. En op hierdie dag sal ek die lyke van die kamp van die Filistyne aan die voëls van die hemel en aan die wilde diere van die aarde gee. Die hele wêreld sal weet dat daar ’n God in Israel is.+

  • Psalm 9:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek.+

      Die goddelose is verstrik in die werk van sy eie hande.+

      Higgajon.* (Sela)

  • Psalm 83:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Mag hulle vir ewig verneder word en baie bang wees.

      Mag hulle skaam kry en sterf.

      18 Mag mense weet dat u, wie se naam Jehovah is,+

      u alleen die Allerhoogste oor die hele aarde is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel