Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 7:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Kyk na die een wat swanger is met goddeloosheid.

      Hy is swanger met moeilikheid en gee geboorte aan leuens.+

  • Psalm 7:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Die moeilikheid wat hy veroorsaak, sal op sy eie kop terugkom.+

      Sy geweld sal op die kroon van sy kop neerkom.

  • Psalm 37:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Bly stil voor Jehovah+

      en wag hoopvol* op hom.

      Moenie ontsteld wees oor die man

      wat sy slinkse planne suksesvol uitvoer nie.+

  • Spreuke 5:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Die goddelose persoon word vasgevang in sy eie oortredings,

      en hy sal deur die toue van sy eie sonde gevang word.+

  • Spreuke 26:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Die een wat ’n gat grawe, sal daarin val,

      en die een wat ’n klip wegrol, sal daardeur getref word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel